Jaarboeke

Metodiek van Lewenswetenskappe 332


 
Modulekode JMN 332
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese begronding van Lewenswetenskappe, begrippe spesifiek tot Lewenswetenskappe; onderrig in Lewenswetenskappe in Suid Afrika, assessering in Lewenswetenskappe, reflektiewe praktyk in Lewenswetenskappe, analise van kurrikulum en beleidsdokumenete in Lewenswetenskappe, instruksionele ontwerp in Lewenswetenskappe.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences